Modulekode | SMC 211 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring. Die module fokus op die biomeganiese beginsels betrokke by menslike voortbeweging en sportaktiwiteite. Dit behels 'n studie van liniêre en hoekkinetika en die biomeganiese beginsels van die liggaam se beenstelsel en gewrigte. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App